’n Plesierige, meesleurende roman oor ’n eksentrieke familie. Die jong Bibi soek haar familie in Italië en Nederland op, vind nuwe belangstellings en insigte, kom uiteindelik ’n bietjie ouer en wyser terug Suid-Afrika toe. Tussen familiefeeste en konfrontasies deur maak sy vrede met baie dinge. Die tempo is energiek, die karakters interessant.
Elke dogter het ‘n ma
R234,78
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780798158244 |
Number Of Pages | 176 |
File Size | 0.91 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 30-06-2013 |