Elke vrou vir haarself is ’n meesleurende familiesage oor die lief en leed van die drie Keet-susters wat elk hul eie paadjie moet loop: sterk vroue en ’n donker geheim. Maar die liefde seëvier. Amber maan, oker son neem die leser na uiteenlopende plekke – ’n oorloggeteisterde Angola maar ook na ’n Griekse eiland.
Elize Parker-omnibus
R230,43
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780798159715 |
Number Of Pages | 416 |
File Size | 0.82 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 04-05-2013 |