Die hoogs private Elita de Klerk vertel hier vir die eerste keer haar volle verhaal.
Ná ’n eensame jeug in die weelderige Kolonaki in Athene en in deftige
kosskole, trou sy op jeugdige ouderdom met die aantreklike miljoenêr
Tony Georgiades en neem haar intrek in die imposante Stud House in
Londen. Maar steeds bly sy soekend.

Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780624051572 |
Number Of Pages | 175 |
File Size | 2.96 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 01-04-2011 |