Dis 1938 en Elisabet Uys neem ’n wilsbesluit om vrou-alleen na Europa te reis, ongeag die tradisies en verwagtinge wat aan haar voorgeskryf is. Sal Elisabet in die oorloggeteisterde Londen vind waarna sy soek?
Met Elisabet se oorlog bewys De Kock weereens hoekom sy as een van Afrikaans se gunsteling-verhoudingsromansiers gereken word.
Elisabet se oorlog
R239,13
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780798181921 |
Number Of Pages | 256 |
File Size | 0.69 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 09-04-2021 |