Ek’s mal oor jou (en Whimpy milkshake)

R34,01

Categories: , ,

Dis verby tussen my en Alex Swart. So verby soos Britney Spears se loopbaan. So verby soos die 80’s. So verby soos Friends en Seinfeld en Prison Break. So verby soos die Anglo-flippen-Boereoorlog. Want Alex was die ou van my drome. Ek was mal oor sy band en oor die liedjies wat hy spesiaal vir my geskryf het. En hy kon boonop soen soos ’n droom. Maar ongelukkig het ek uitgevind ek is nie die enigste een wat hy deesdae soen nie …

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799357929

Number Of Pages

10

File Size

0.39 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

15-11-2013