Vertrou VANDAG om relevant en op datum vir die klaskamer te wees
Aanleer van nodige vakkennis word behandel
Nuttige taalvaardighede word terselfdertyd ontwikkel
Deurlopende geleentheid vir hersiening, eksamenvoorbereiding en -assessering
Alle inhoud voldoen aan die nuutste KABV-spesifikasies
Gebruikersvriendelike alles-in-een-oplossing vir die klaskamer!
Hierdie e-boek is ’n digitale weergawe van die gedrukte boek wat vir die KABV goedgekeur is. Die e-boekformaat sluit die volgende voordele in:
- Die vermoë om op ’n rekenaar, skootrekenaar of tablet na die inhoud te kyk;
- Soos leerders die skrifgrootte stel of die tablet draai, verander die teks sodat dit steeds op die toestel se skerm pas. Sodoende word ’n optimale lees- en leerervaring verseker; en
- Leerders kan aantekeninge maak, teks met kleur beklemtoon en plekke in die teks merk om later weer daarna te kyk. Daar is ook toegang tot video- en klankgrepe vir ouditiewe en visuele leer.