Ek Vertrou Jou

R85,00

Category:

Haar kêrel is weg en sy broer is ongeskik arrogant en so so aantreklik …
Yvonne se kêrel verdwyn oornag en sy arrogante maar onbehoorlik aantreklike broer Kelvin stel ondersoek in. Hy laat haar nekhare rys met sy aanname dat sy ’n opperste flerrie is.
Sy kan hom nie verdra nie maar as hy die dag lus is is hy sjarmant begeerlik en laat hy haar hart in haar keel klop … En wat het in sy verlede gebeur dat hy vrouens so wantrou? Hy wys vir haar twee kante van hom: die agterdogtige buffel en die sensuele man van haar drome … Hy maak haar deurmekaar en sy moet fokus op haar soektog na Gert!

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799394450

Number Of Pages

208

File Size

1.11 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

05-01-2019