Dit het mode geword om die kerk te kritiseer. As ’n mens jou op van dié kritiek moet verlaat, het die kerk, in besonder die Afrikaanse kerke, geen geloofwaardigheid meer nie. En tog is daar steeds elke Sondag honderdduisende Afrikaanse mense in die kerk …
Ek kies steeds die kerk
R182,61
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780796318091 |
Number Of Pages | 192 |
File Size | 1.08 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 20-07-2014 |