Ek en Prins Donkerkuif

R126,09

Lehandi trek saam met haar ouers van die platteland af Pretoria toe nadat haar pa ontrou was. Maar die nuwe skool is aaklig en haar droom om gewild te word sodat sy ‘n kêrel kan kry is by die drein af. Sy sal enigiets gee om Frans Bruwer, die donkerkop rugbykaptein, se hart te verower. Maar al staan Frans se naam in harte en krulle in haar huiswerkboek, skud dit nie vir Drayke Hunter, die creepy nerd in die straat, van haar spoor af nie.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798171625

Number Of Pages

180

File Size

2.54 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

06-04-2016