Eindstryd

R282,61

Willie Esterhuyse vertel die volle verhaal van die agter-die-skerms ontmoetinge tussen ANC-leiers en ‘n paar uitgesoekte Afrikaners in die onstuimige tagtigerjare.  Dié hoogs-vertroulike gesprekke in Engeland was deurslaggewend vir die begin van onderhandeling en die oorgang in Suid-Afrika.Die boek met sy heerlike anekdotes bied ‘n vars blik op bekende Suid-Afrikaanse politici.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624058137

Number Of Pages

304

File Size

1.10 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

17-05-2012