Eindspel

R282,61

Ellie hou van haar nuwe lewe. Net soms gaan kyk sy na haar kaarte, diagramme en lyste. Êrens in die massa data is haar pa se moordenaar. Sy moet net hard genoeg soek. En toe hulle kom vir haar, weet sy als was vir dié dag. Dat sy sal moet uitvind wie haar soek, en waarom. Die lang wag is verby! Die vervolg op 2014 se Dubbelspel.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624075318

Number Of Pages

416

File Size

0.92 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

17-02-2017