Eilande

R304,35

EILANDE is méér as net ‘n boek. Dis ‘n magistrale roman, ‘n oerteks wat saam met die Dagjoernaal van Jan van Riebeeck gelees behoort te word. Dis eintlik ‘n gebeurtenis wat ‘n andersmaak bring vir elkeen wat dit onder hande neem. Maar dis ook ‘n helder boek. Dit sê vir jou in die eerste lang paragraaf wat dit gaan doen, en dan doen dit daardie ding. Dit plaas ons geskiedenis, in ‘n daad van liefdesbetuiging, in die liggaam van ‘n vrou.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624078166

Number Of Pages

765

File Size

1.91 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

17-12-2016