Karina het haar wêreldreisiger-tante Katriena skaars geken. Nou moet sy hoor dat sy nie net ’n nalatenskap kry ná haar tante se dood nie, maar sommer etlike eiendomme – insluitend verblyfreg op ’n paradys van ’n tropiese eiland! En daar’s ‘n geheimsinnige westerling wat haar daar inwag . . .
Eiland van vervulling
R82,61
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780624058670 |
Number Of Pages | 224 |
File Size | 0.46 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 24-08-2011 |