Eiland van drome

R82,61

Psigiater Irene Basson gaan werk by die Nikos-familie se luuksekliniek op ’n Griekse eiland. Die patriarg se kleinseun Nicholas is haar baas en wanneer sy sy halfbroer behandel, leer sy hom baie beter ken. Gou is daar iets tussen hulle, maar móét daar tog soveel vroue om die aantreklike Nic draai?

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624065029

Number Of Pages

224

File Size

0.59 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

12-12-2013