Eet vir volgehoue energie 4

R282,61

As jy meer energiek wil voel, is Eet vir Volgehoue Energie 4 net die boek vir jou. Die glukemiese indeks dieet verbeter diabete se beheer van hul bloedglukosevlakke, help jou om op en wakker te voel, stabiliseer kinders se bloedglukosevlakke en help hulle om beter te konsentreer, verbeter sportprestasie, verlaag hoƫ bloeddruk en bevorder gewigsverlies.

Authors

,

Language

Publisher

ISBN

9780624051428

Number Of Pages

128

File Size

6.13 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

17-10-2014