Eerste Veldgids tot Spore in die veld van Suider Afrika

R47,83

Category:

Die boekie stel die leser bekend aan die vaardighede en metodes wat nodig is om diere se spore in die veld te herken, en dit bevat 48 spesies met verspreidings kaarte en foto’s. Die dier word beskryf en daar word gekyk na habitat, spoor en gewoontes.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9781775844884

Number Of Pages

60

File Size

16.16 mb

Format

EPUB

Edition

2

Published

12-05-2016