Een vir Azazel

R252,17

Op die oog af is Een vir Azazel ’n speurroman waar ’n moord opgelos moet word, maar dit gaan ook oor die mens se behoefte aan ’n sondebok: Die agterdog wat opbou en fokus op die Reus Adam Kadmon, ’n verstandelik vertraagde jongman, lei tot ’n tragedie – een van die aangrypendste tonele in die Afrikaanse letterkunde.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798178372

Number Of Pages

142

File Size

0.47 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

06-12-2018