Dwelm

R243,48

Twee gewese speurders word koelbloedig langs ’n plaasdam afgemaai . . . En Kassie en Rooi moet die moordsaak oorneem by ’n Paarlse speurspan wat al ’n week lank daarmee kleitrap. Kassie bevraagteken die Paarliete se afleiding dat diefstal die motief was. Wanneer hy en Rooi ander moontlikhede ondersoek, begin dinge doller as kopaf raak . . .

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780795802614

Number Of Pages

352

File Size

0.78 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

23-06-2023