Die bekoring van Eugène Marais se eenvoudige dwaalstories is tydloos. Daar kan geen leser wees wat nie betower word deur die eerste woorde van Krom Joggom Konterdans se “lied van die reën” nie:
Eers oor die bergtop loer sy skelm, En haar oë is skaam; En sy lag saggies. En van ver af wink sy met die een hand. Marais was een van die eerste Afrikaanse skrywyers wat inheemse verhale in die oorspronklike Boesman-Afrikaanse dialek neergepen het. Sy vier “Dwaalstories” is oorspronklik in 1921 gepubliseer.
Dwaalstories
R147,83
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780798173087 |
Number Of Pages | 47 |
File Size | 1.01 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 17-12-2016 |