Duskant die doodlyn

R123,00

Werner en sy vriende lééf vir rugby. Hierdie jaar is hulle vasbeslote om hulle aartsvyande ‘n ding of twee op die rugbyveld te wys. Maar iets is verkeerd. Wie is die geheimsinnige man wat snags by die skool rondsluip? En hoekom lyk dit of iemand sy mes inhet vir Werner-hulle se rugbyafrigter? Dit begin al hoe meer lyk of iemand nie volgens die reëls speel nie en Werner-hulle beland in groot gevaar ”¦

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799360967

Number Of Pages

76

File Size

1.92 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

23-01-2013