Op die spogroosplaas Roosbaron in die Laeveld ontmoet privaatspeurder Beer Henning die eksentrieke eienares, Mathilda van Eck, wie se sewentienjarige seun Marnus presies ’n jaar gelede in verdagte omstandighede dood is. Beer vermoed Marnus is vermoor, en dat die motief – en moordenaar! – reg onder sy neus is.
![Duiwelsroos](https://img2.snapplify.com/581a121a0fa03e69581ba2bb4aa9349e/nbpublishers/9780624094661.jpg)
Duiwelsroos
R243,48
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780624094661 |
Number Of Pages | 336 |
File Size | 1.07 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 22-09-2023 |