Elle kan nie glo sy moet die Desembervakansie saam met haar oom Eddie en sy navorsingspan Namibiƫ toe gaan terwyl hulle goggas vang nie. Maar die woestynuitstappie sorg egter vir meer opwinding as wat Elle in haar wildste drome kon dink.
Authors | |
---|---|
Language | |
Publisher | |
ISBN | 9780799362534 |
Number Of Pages | 136 |
File Size | 2.81 mb |
Format | EPUB |
Published | 18-10-2013 |