Dubbeldoor

R182,61

In aanvulling tot sy gebruik van die plaaslike mense en wêreld bring De Vries nou met Dubbeldoor ook die Europese omgewing onder woord, soos in die titel van die bundel aangedui word, waar die dubbeldoor verwys na die vermenging van Europa en Afrika. Die titel kan egter ook betrekking hê op die mengsel van tradisioneel-realistiese en magiese tipe verhale.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624078029

Number Of Pages

102

File Size

0.29 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

17-12-2016