Drieklawerblaar verweef die verhale van drie karakters: Kate, ’n afgetrede verpleegster, Tinneke, gastehuiseienaar en weduwee, en haar hardkoppige buurman, Abel, ’n wildboer. Op die plaas Doringboomlaagte soek Kate na antwoorde: hoe het haar Ierse oumagrootjie hier, in Afrika, beland? Terselfdertyd is Abel gemoeid met sy familiegeskiedenis: watter houvas het die grond waarop Doringboomlaagte nou is op sy voorsate gehad? ’n Roman oor herkoms en grond, en hoe om vrede te maak met die verlede.
Drieklawerblaar
R260,87
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780798174046 |
Number Of Pages | 336 |
File Size | 1.59 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 08-08-2016 |