Drie hoera’s vir Denver

R100,87

Denver het nie altyd gehakkel nie. Voordat oom Jaap by hulle kom bly het, het die woorde soos gladde seepbelle oor sy lippe geglip. Almal sê sy ma is gelukkig om ’n man soos oom Jaap te kry. Denver is die enigste een wat nie van oom Jaap hou nie. Hy wens hy kon vir sy ma of vir sy juffrou Lea vertel wie oom Jaap regtig is …

Authors

,

Language

Publisher

ISBN

9780799362701

Number Of Pages

14

File Size

9.91 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-12-2014