Dr. Eve se seksboek

R321,74

Hier is die handleiding waarop jongmense en hul ouers gewag het, want dit bespreek die kwessies omtrent seksualiteit wat moeilik is om oor te praat. Dr. Marlene Wasserman – oftewel Dr. Eve – is ‘n kliniese seksoloog, ‘n opvoeder en ‘n seksaktivis. Sy put uit ‘n deeglike kennis van haar onderwerp, en gee dus advies wat realisties, prakties en deernisvol is. Hierdie boek is ‘n onontbeerlike handleiding vir jong volwassenes.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798171984

Number Of Pages

336

File Size

3.18 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

14-10-2015