In 1876 kom verskeie groepe Transvalers by die samevloei van die Krokodil- en Maricoriviere aan met die idee om na Damaraland te trek. Om daar te kom, moet hulle ’n stuk waterlose Kalahari, bekend as die Dors, oorsteek. Maar die magstryd tussen die voormanne van elke groep laat die trek op ‘n ramp afstuur, lank voor hulle die Dorsland binnegaan.
Dors
R252,17
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780624084372 |
Number Of Pages | 304 |
File Size | 0.98 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 01-05-2018 |