Dooiegety

R230,00

Geliefde inwoner van ‘n kusdorpie sterf in verdagte omstandighede. Haar vriendin Daleen soek na antwoorde maar ontdek net meer raaisels. Kriptiese waarskuwings en haar dogter se verdwyning suggereer ’n verband tussen die moord en vroeëre tienerverdwynings.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799395686

Number Of Pages

304

File Size

1.19 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

08-01-2019