Donkerkamer is ’n debuutbundel oor beelde en oor kyk: na foto’s en kunswerke, na die ongediertes wat in drome skuil en na jeugherinnerings ingeprent op die film van die geheue. Fourie Botha het in Nuwe Stemme 4 gedebuteer.

Donkerkamer
R164,35
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780795800283 |
Number Of Pages | 80 |
File Size | 0.38 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 26-05-2011 |