Donkerdrif

R286,96

’n Moord by die Kaapse Waterfront, koelbloedig. Maar eers moet Bennie Griessel en Vaughn Cupido op Stellenbosch soek na ’n verdwene student, en die spoor vat van die eiendomsagent wat die kooptransaksie van Donkerdrif, korporatiewe swendelaar Jasper Boonstra se peperduur wynplaas, behartig het. En al hul ondersoeke het ’n gemene deler: gierigheid.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798181679

Number Of Pages

448

File Size

0.94 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

23-10-2020