Donderslag

R260,87

Wanneer Sean Courtney van ’n jagtog terugkeer, loop hy hom vas in die Anglo-Boereoorlog, sy broer Garrick se haat en – bowenal – Ruth Friedman.
Ruth slaan sy voete onder hom uit. Vurig, mooi en . . . ’n ander man se vrou. Boonop raak haar man Sean se vriend en beskermling in die oorlog.
Teen die agtergrond van die ABO se beroemdste veldslae en kleiner skermutselings, voer Sean ’n persoonlike stryd om oorlewing, en om geluk te vind saam met die vrou vir wie hy lief is.

Authors

,

Language

Publisher

ISBN

9780795707551

Number Of Pages

0

File Size

1.30 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-11-2015