Op www.matchmate kom Zoë Zietsman, oftewel “Volksie”, vir Donatello teë ¬– die advokaat wat sy klerekas colour code en net suiwer Afrikaans praat. Wanneer hulle in die vlees ontmoet, is die gevolge katastrofies én skreeusnaaks.

Donatello en Volksie
R221,74
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780624051077 |
Number Of Pages | 256 |
File Size | 2.50 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 28-04-2011 |