Dolosse

R160,87

Dolosse is ʼn losser versameling verse, al is die “dolos”-motief in die betekenis van beskawingsreste of simbole van ʼn verlede en voortekens van ʼn dikwels somber en uitsiglose toekoms ʼn dominerende faktor in die bundel. Die verse het dikwels Europese reisindrukke of die wêreld van Franskraal as agtergrond, maar die basiese problematiek word gekonsentreer op die noodlotsgang van die Afrikanervolk, die ganse Westerse beskawing en die mens in sy aftakeling. – J C Kannemeyer

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624075998

Number Of Pages

0

File Size

0.29 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-11-2015