’n Geheime ondersoekeenheid-agent het in Mosambiek die gevreesde Mecau-dwelmkartel geïnfiltreer, maar bevind hom nou in lewensgevaar, en voormalige spesmagte-operateur Tex Texeira moet die situasie gaan red. Mits Tex die Al-Shabab-ekstremiste kan vermy . . . Asook die sluipskutter wat die Mecau-luitenante meedoënloos en vir onbekende redes uitwis!

Dolos
R252,17