Dokter met die X-faktor

R82,61

Narkotiseur Leandra en die nuwe dokter Dieter Erlank hap van dag een in teater na mekaar. Wanneer hulle boonop koppe stamp oor ’n moontlike geval van kindermishandeling, word Leandra se treurige geskiedenis ook bygesleep. Is Dieter en Leandra se onderskeie X-faktore vermors op mekaar?

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624070979

Number Of Pages

224

File Size

0.54 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

25-11-2014