Dokter in die huis is ’n opgedateerde weergawe van die bekende en geliefde Dr. Jan van Elfen se gesaghebbende mediese boek. Geen familie in Suid-Afrika kan hiersonder klaarkom nie.Dit bevat inligting oor:• Riglyne vir optimale gesondheid • Siektes – oorsake, simptome, diagnose en behandeling • Beserings, operasies, chirurgiese prosedures en medisyne • Mediese toetse • Noodhulp
Dokter in die huis
R339,13
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780624053163 |
Number Of Pages | 784 |
File Size | 7.33 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 15-06-2012 |