Dit was oorlog

R160,87

In die 1970’s, 1980’s en vroeë 1990’s is honderde duisende jong mans vir militêre diensplig opgeroep. Hierdie boek is ’n versameling van nagedagtenisse en herinneringe van daardie tyd, saamgestel uit onderhoude wat gevoer is met voormalige Nasionale Dienspligtiges. Aangrypende, noodsaaklike leesstof.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9781770222502

Number Of Pages

255

File Size

0.75 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

12-03-2012