Dis mos nou Afrikaans! Best Books Handbook & Study Guide (Grade 8 to 12 FAL)

R250,00

Category:

Voel Afrikaans soms vir jou soos ‘n vreemde taal? Dis mos nou Afrikaans! neem jou vanaf graad 8 tot graad 12 op ‘n reis om Afrikaans Eerste Addisionele Taal te bemeester, sodat jy die finale matriekeksamen met vlieënde vaandels sal slaag. Die boek is ‘n omvattende, gebruikersvriendelike naslaanbron wat deur sowel onderwysers as leerders gebruik kan word. Die skrywers het saam meer as 50 jaar ervaring van Afrikaans-onderrig en 11 jaar as nasieners in die NSS-eksamen. 

Authors

,

Language

Publisher

ISBN

9781776073177

Number Of Pages

256

File Size

16.94 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

05-01-2024