Wat onderskei die rykes van ‘gewone mense’? Hulle dink anders. Daniel Strauss verduidelik wat dit beteken om soos ’n miljardêr te dink en deel sy geheime tot sukses, soos hoe om toegang tot kapitaal te verkry, die regte mense te vind om jou te help om jou doelwitte te bereik en hoe om jou gedagtes van selfopgelegde beperkings te bevry.
Dink soos ‘n miljardêr
R221,74
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780624090328 |
Number Of Pages | 192 |
File Size | 0.60 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 12-02-2021 |