Diensplig

R240,01

Anelia Heese hervertel die rou en soms skokkende stories van Suid-Afrikaanse mans wat in die 1970’s en 1980’s verplig is om weermagdiens te doen. In Diensplig praat van dié mans, baie vir die eerste keer, openhartig oor hul ervaringe.  Hulle praat hier eerlik oor onder meer die eerste kontak, die eerste keer toe iemand ’n makker verloor het, hoe sommige “terrie-ore” versamel het, oor patrollies in die townships, en die interne stryd wat dikwels agterna gevolg het.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624093992

Number Of Pages

256

File Size

0.57 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

04-08-2023