Die wolkversamelaars

R239,13

Die laaste wens van ’n liewe vriendin stuur Talla na die Glencoe-vallei in Skotland. Sy word by ’n koddige rondloper, Mikey, se soektog na sy verdwene geliefde betrek, en by sy troebel gees. Herinneringe aan Talla se kinderdae in Warmbad, en aan haar eerste liefde, duik by haar op. Sal sy waag om antwoord op vrae uit haar verlede na te jaag?

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780795709043

Number Of Pages

304

File Size

2.09 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

08-08-2019