‘Die waarheid oor verhoudings’ is ’n praktiese gids wat jou waardevolle vaardighede sal leer om jou verhoudings met jou lewens-maat, familie, kollegas en vriende te verbeter en vernuwe. Die kliniese sielkundige Stefan Blom deel wenke wat hy in sy 20 jaar as verhoudings-terapeut versamel het. Deur talle gevalle-studies wys hy jou hoe jy in voeling met jouself en nader aan ander kan kom. Leer hoe jy gesonde verhoudings kan aanknoop, toksiese verhoudings kan vermy, en liefde, vertroue, seksuele vervulling en intimiteit deel van jou lewe kan maak. Dit is ’n kopskoonmaak-gids tot alles wat van ons mens maak.
Die waarheid oor verhoudings
R282,61
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780798172110 |
Number Of Pages | 236 |
File Size | 3.20 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 01-09-2016 |