Die waarde van stil bure

R217,39

Wanneer Magdaleen ’n onwaarskynlike vriendskap met ’n eksentrieke wetenskaplike smee, bevind sy haar in die opwindende maar omstrede wêreld van stamselnavorsing. Sy kan haar oorlede tweelingsuster nie terugbring nie, tog kan sy ’n verskil aan ander se lewens maak. Maar als kom teen ’n prys. En soms is die prys van een mens se lewe ’n ander se dood.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780795710315

Number Of Pages

272

File Size

0.55 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

26-07-2021