Die vrou in die blou mantel

R152,17

’n Vrou se liggaam word gevind. Sy word Bennie en Vaughn se probleem toe daar besef word sy’s ’n buitelander: Alicia Lewis, ’n kunskenner op die spoor van ’n ou skildery. Wanneer Lithpel Davids die naam Billy de Palma in Alicia se skootrekenaar vind, weet Vaughn daar’s gróót fout. Want hy ken vir Billy, en Billy is bad, bad news . . .

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798176910

Number Of Pages

128

File Size

0.49 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

06-11-2017