Die vloek van Levitikus

R270,00

Die wêreld van die gemarginaliseerde is ’n eensame plek, sou Jakkie Duvenhage spoedig ontdek. Die bewuswording van sy “andersheid” dompel hom in ’n lewe wat wipplank ry van skoonheidstitels en aanvaarding tot skokterapie en huisgeweld. Deurentyd voel hy die druk van staande te probeer bly teen die sosiale diskriminasie wat sy lewenswyse ontlok. En dan word hy by ’n reeks sinistere moorde betrek…

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624092865

Number Of Pages

256

File Size

0.52 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

15-02-2022