Die vlerke van naaldekokers

R147,83

Die ongeluk het Kylie se lewe uitmekaargeruk. Sy het haar linkerhand verloor en haar jonger sussie, Lieke, is vir altyd weg. 
‘n Onbeplande road trip saam met haar eksentrieke oupa en sy jong assistent, is Kylie se kans om te ontsnap. 
Dit word ‘n vakansie wat Kylie nooit sal vergeet nie. ‘n Reis terug na haarself, na heelword.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798180269

Number Of Pages

240

File Size

0.51 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

26-03-2020