Die verlore seun vannie Gaatjie

R195,65

Ivor kom van die Gaatjie in Grabouw. Sy pa is vroeg dood en sy ma maak hom en sy sibbe alleen groot. Hulle oudste broer terroriseer die gesin en een aand skiet Ivor en sy vriend hom. Ivor gaan tronk toe en met sy uitkoms begin sy lewe van voor af. Vandag is hy ‘n jeugpastoor met ‘n passie vir Here wat sy storie gebruik om ander te inspireer. 

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780796322197

Number Of Pages

208

File Size

0.36 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

29-06-2020