Die verkeerde vrou

R230,43

Liela Oloffson het alles wat meeste mense begeer. Skoonheid, roem, en ’n blink loopbaan as aktrise. Maar dan verdwyn sy en die polisie vra die media se hulp. Gesoute misdaadjoernalis Ami Prinsloo volg Liela se spoor soos ’n bloedhond. Kruip Liela weg of is sy gekaap? En waaroor het sy en haar verloofde so hewig baklei voor sy verdwyn het? 

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624093220

Number Of Pages

336

File Size

0.70 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

12-09-2022