Die verevrou

R273,91

Liora word groot op ’n magiese volstruisplaas met ‘n pluimery in Algerië. Maar onrus bou op in die land, en eindelik word sy en haar familie gedwing om landuit te vlug. Ná jare in Parys kom Liora in die Klein-Karoo aan, op soek na haar oom Moshe. Haar lewe word opnuut omgedop, en weer, nes in haar jeug, lê daar ’n grens voor haar wat sy moet oor.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798170512

Number Of Pages

320

File Size

0.87 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

15-02-2019