Die Uile in Mosambiek

R130,43

Wit strande, tropiese visse, vakansie … en gevaar! Gevaar en avontuur volg die vyf Uile net waar hulle gaan. Vir hierdie vriende is ‘n tropiese vakansie in asemrowende Mosambiek gou veel meer as pret en plesier. Sal ‘n noue ontkoming met ‘n haai die einde van die drama wees? Of is dit net die begin? Dalk lê die antwoord op ‘n geheimsinnige kaart wat die roete na ‘n afgeleë eiland aandui, die eiland waarop die Uile toevallig vakansie hou.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9781869199944

Number Of Pages

144

File Size

2.14 mb

Format

PDF

Edition

12